As My Hartjie Seer Is - Dankies

As my hartjie seer is dan vertroos U my
En as ek soms alleen is, is U altyd by
As ek iets verkeerds doen, dan vergeef U my
Ek wil my hele lewe, Here by U bly

Mamma wat vol liefde is, wat my versorg en leer
Pappa wat my altyd help, vir hulle dankie Heer
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie vir ons kos O Heer, om elke dag te eet
Vleis en groente, brood en melk, ons kan U nooit vergeet
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie vir ons skool o Heer, vir juffrou wat ons leer
Somme maak en woorde spel, gaan ek my bes probeer
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie vir die bybel Heer, wat mamma vir my lees
Daaruit kan ek altyd hoor hoe om U kind te wees
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie Heer dat ek kan speel, dat ek kan lag en sing
Ook vir al my maatjies Heer, vir elke elke ding
Dankie Heer, dankie Heer
Amen

Curiosités sur la chanson As My Hartjie Seer Is - Dankies de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “As My Hartjie Seer Is - Dankies” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson As My Hartjie Seer Is - Dankies a été lancée en 2009, sur l’album “Kom Sing En Loof”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)