Bokke

ESTIE GRIESEL

Dis 'n skrum, dis 'n duik, dis 'n groot hoeraa
Dis 'n gooi, dis 'n vang, o wie speel daar
Dis 'n skop, dis 'n drop en die bal is uit
Dis 'n stut, dis 'n slot en die mense fluit

Dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n Springbok

Dis 'n stamp, dis 'n stoot, dis 'n groot lawaai
Dis 'n val, dis 'n rol, die vlae waai
Dis 'n bal, dis 'n paal en die skare dreun
Dis 'n flank, dis 'n vleul daar 'n drie nog een

Dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n Springbok

Dis die groen, dis die goud en die mense skree
Dis 'n man, dis 'n span, hulle doen dit weer
Dis 'n bal, dis 'n spel en die fluitjie blaas
En die skrum die sak dis die ref wat raas

Dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n Springbok

Dis 'n skrum, dis 'n duik, dis 'n groot hoeraa
Dis 'n gooi, dis 'n vang, o wie speel daar
Dis 'n skop, dis 'n drop en die drie is daar
En die groen en die goud het gewen, o ja

Dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n bok, dis 'n Springbok

Dis 'n bok, dis 'n bok

Curiosités sur la chanson Bokke de Carike Keuzenkamp

Qui a composé la chanson “Bokke” de Carike Keuzenkamp?
La chanson “Bokke” de Carike Keuzenkamp a été composée par ESTIE GRIESEL.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)