Die Smurf Lambada
Die smurfs dans vanaand die lambada, sha la lie, sha la lie la la
Almal sing nou uit volle bors, sha la lie, sha la lie la la
Hulle swaai en hul draai en hul gly oor die baan
En sing die lambada tot die hane kraai
Niemand kan kers vashou by die smurfs, sha la lie, sha la lie la la
Ursula die donkerkop, sy dans heel voor, dis die lambada
Die kitare en tromme speel saam met die arkordion
Dit is soveel pret en hul dink dit is so la-di-da
Die dag sê totsiens die sterre is ver en die nag is nog jonk
Die smurfs dans vanaand die lambada, sha la lie, sha la lie la la
Almal sing nou uit volle bors, sha la lie, sha la lie la la
Hulle swaai en hul draai en hul gly oor die baan
En sing die lambada tot die hane kraai
Niemand kan kers vashou by die smurfs, sha la lie, sha la lie la la
Die smurfs dink nie aan slaap nie, hul dans sommer reg deur die donker nag
Die woude weerklink met die klank
Van die lambada
Een smurf kan nie dans nie, hy skud net sy kop hy verstaan dit nie
Ursula wys hom die lambada passie nou dans hy dit ook
Die smurfs dans vanaand die lambada, sha la lie, sha la lie la la
Almal sing nou uit volle bors, sha la lie, sha la lie la la
Hulle swaai en hul draai en hul gly oor die baan
En sing die lambada tot die hane kraai
Niemand kan kers vashou by die smurfs, sha la lie, sha la lie la la
Die smurfs dans vanaand die lambada, sha la lie, sha la lie la la
Almal sing nou uit volle bors, sha la lie, sha la lie la la
Hulle swaai en hul draai en hul gly oor die baan
En sing die lambada tot die hane kraai
Niemand kan kers vashou by die smurfs, sha la lie, sha la lie la la
Sha la lie, sha la lie la la
Sha la lie, sha la lie la la