Dom Diedelie Dom
Dit is hy van wie almal altyd praat
As hy sing en kitaar speel op die hoeke van 'n straat
Sy deuntjie is in die strate dag en nag, hy bly geduldig wag
Dom diedelie dom, dom diedelie dom, hy speel dieselfde liedjies oor en oor
Dom, dom diedelie dom, daar is in die dom gejaag niemand wat wil hoor
Dom diedelie dom, hy sing sy hele lewe deur dis wat die liedjie man vergeet
Om te werk is vir hom veels te veel
Vir leer is hy te dom, dom diedelie dom
Daar lê 'n klompie sente in sy hoed
Om vir sy een man serenades te vergoed
Maar die hele dag is nou alreeds verby, hy't amper niks gekry
Dom diedelie dom, dom diedelie dom, hy speel dieselfde liedjies oor en oor
Dom, dom diedelie dom, daar is in die dom gejaag niemand wat wil hoor
Dom diedelie dom, hy sing sy hele lewe deur dis wat die liedjie man vergeet
Om te werk is vir hom veels te veel
Vir leer is hy te dom, dom diedelie dom
Dan soek hy warmte in 'n wegsteekkroeg
En speel en sing hy die hele nag, sy musiek is mos genoeg
Vir hom is sy werk ook sy plesier, sy kos en ook sy bier
Dom diedelie dom, dom diedelie dom, hy speel dieselfde liedjies oor en oor
Dom, dom diedelie dom, daar is in die dom gejaag niemand wat wil hoor
Dom diedelie dom hy sing sy hele lewe deur dis wat die liedjie man vergeet
Om te werk is vir hom veels te veel
Vir leer is hy te dom, dom diedelie dom
Hy speel dieselfde liedjies oor en oor
Dom, dom diedelie dom, daar is in die dom gejaag niemand wat wil hoor
Dom diedelie dom hy sing sy hele lewe deur dis wat die liedjie man vergeet
Om te werk is vir hom veels te veel
Vir leer is hy te dom, dom diedelie dom, dom diedelie dom, dom diedelie dom