Ghoeghoe

Ghoempie kry 'n maatie en ons wag vir haar
Sy gaan hier by ons kom kuier as jy haar gewaar
Sy is pienk en wollig met 'n bietjie pers en rooi
Sy's 'n dogtertie en sy is baie baie mooi

Ghoeghoe het kom kuier jippee-haai (Jippee-haai)
Sy maak haar hartjie blyer jippee-haai (Jippee-haai)
(Ek het strikkies in my hare, elke dag 'n ander kleur)
(As ek huppel en ek giggel kan niemand my keer)

(Ek het sproetjies op my wange en my oë is blou)
(En ek soek na nuwe maatjies, so wat van jou)
Sy kan baie lekker babbel maar sy sing ook mooi sowaar
Kom ons sing nou almal saam en wees vrolik met haar

(Haai, haai, jippee, jippee-haai, jippee-haai)
(Haai, haai, jippee, jippee-haai, jippee-haai)
Sy dra juwele om haar nek en wil altyd mooi aantrek
Ghoeghoe het kom kuier uit Ghoempieland

(Haai, haai, jippee, jippee-haai, jippee-haai)
(Haai, haai, jippee, jippee-haai, jippee-haai)
Sy dra juwele om haar nek en wil altyd mooi aantrek
Ghoeghoe het kom kuier uit Ghoempieland

En sy kuier hier by ons in Kinderland
Jippee Ghoegoe jippee-haai, jippee Lulukoekeraai
(Jippee Ghoegoe jippee-haai, jippee Lulukoekeraai)

Curiosités sur la chanson Ghoeghoe de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Ghoeghoe” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Ghoeghoe a été lancée en 2009, sur l’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 6”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)