Groenes In Die Bos

Op 'n groen, groen dag in die bos
Was al die groenes opsoek na kos
Maar, o nee, 'n groot gemors
Almal soek gelyk na kos

Dit was 'n glyerige, glipperige, grillerige ding in die bos
Dit was 'n glyerige, glyerige, glipperige, grillerige ding in die bos

Groenerige slang wou vir padda pik-pik
Groenerige padda wou vir gogga sluk-sluk
Groenerige gogga het gewip, wip, wip
En almal in die bos het geskrik, skrik, skrik

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)