Groente En Vrugte

Goente en vrugte moet jy eet
Jy het dit nodig, jy moet dit weet
En as jy groot en sterk en gesond wil word
Eet al die goente en vrugte op jou bord

Groente en vrugte moet jy eet
Broccoli en kool, pampoen en beet
Piesang en papaja, koejawel en 'n peer
Eet dit op en sien wat gebeur

'n Appel elke dag, laat die dokter vir jou wag
Wortels gee jou goeie oë, laat sien jou in die nag
Uie, raap en knoffel, hou al die kieme weg
Te veel roomys en lekkergoed, maak jou tande sleg

Vitamiene A, B, C moet jy vir jou liggaam gee
Die vrugte en die groente smous het als wat jy moet hê
Vitamiene A, B, C moet jy vir jou liggaam gee
Die vrugte en die groente smous het als wat jy moet hê

Goente en vrugte moet jy eet
Jy het dit nodig, dit moet jy weet

Curiosités sur la chanson Groente En Vrugte de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Groente En Vrugte” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Groente En Vrugte a été lancée en 2010, sur l’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 7”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)