Kom Ry Saam
Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf
As jy vinnig daar wil wees oor die land of oor die see
Is vlieg mos die manier al is dit bietjie duur
Daar's 'n loods wat bestuur, passasiers word bedien
Deur 'n lugwaardin wat alles vir jou bring
Bote en skepe vaar daar op die see met stoom enjins of seile vaar hul heen en weer
'n Vragskip of 'n seilboot, 'n groot passasiers boot wil jy ook vaar, wel klim dan net aan boort
Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf
'n Trein het baie trokke, om vragte rond te ry en daar's kompartemente waar die mense bly
'n Trein ry op spore, tikke-tikke tak, hy stop by elke stasie om op en af te pak
Maar raai met watter wiele ry ek elke dag
Ek ry elke dagin my ma se taxi, een, twee, drie, vier klim ons in
Ek ry elke dag in my ma se taxi, een, twee, drie, vier klim ons in
Skool toe, huis toe, rugby toe, netbal toe, winkel toe, maatjie toe, die deure gaan net oop en toe
Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf
Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf
Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf