Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee

Laat die Here sien dat jy omgee vir Hom

In die oggend as jy opstaan loof die Heer
In die middag as jy eet gee Hom die eer
In die aand as jy gaan slaap laat die Hy jou bed bewaak
Laat die Here sien dat jy omgee vir Hom

Word jy wakker in jou bedjie loof die Heer
As jy maatjies het dan sê jy dankie Heer
Het jy kossies in die aand, prys Hom en eer Sy naam
Laat die Here sien dat jy omgee vir Hom

Curiosités sur la chanson Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee a été lancée en 2009, sur l’album “Kom Sing En Loof”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)