Lofsing Die Heer/Joy to the World

Lofsing die Heer, buig voor Hom neer, bewys aan Hom die eer
Laat elke mond, Hom loof en prys, en Hom herken as Heer
En hom erken as Heer, en Hom, ja Hom herken as Heer

Lof aan die Heer, verheelik Hom, wees vrolik, juig en sing
Laat al wat leef, Hom dank en prys, aan Hom die hulde bring
Aan Hom die hulde bring, aan Hom, aan Hom die hulde bring

Lofprys die Heer, besing Sy naam, Sy hele skepping jeug
Laat almal saam, Hom eer betoon, en voor hul Koning buig
En voor hul Koning buig, en voor, ja voor hul Koning buig

Joy to the world, the Lord is come, let earth receive her King
Let every heart, prepare Him room and Heaven and nature sing
And Heaven and nature sing and Heaven and Heaven and nature sing

And Heaven and Heaven and nature sing

Curiosités sur la chanson Lofsing Die Heer/Joy to the World de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Lofsing Die Heer/Joy to the World” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Lofsing Die Heer/Joy to the World a été lancée en 2012, sur l’album “Carike, Ghoempie & Ghoeghoe Kuier Saam In Bybelland”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)