My Sprokiesverhaal

Ek wandel in 'n sprokies wêreld, waar my drome my heen voer
Waar die mooiste affodille, in 'n see van skoonheid groei
Ek dans op maat van melodieë, wat geen ander plek bestaan
In my drome
Kan ek jou
Hier kom haal

Groen lê die vlaktes, ver en wyd, langs trotse berge
En hand aan hand stap ons saam, net ek en jy
Daar is geen wolke in die lug, daar is geen onweer hier in sig
Daar is geen winde wat hier suis, in my paradys

Ek wandel in my sprokies wêreld, wat niemand van my weg kan neem
Waar al my drome, sprokies drome, soms so na aan werklik kom
Waar ek jou weer styf kan vashou en my arms om jou vou
En van vooraf
Lugkastele
Weer kan bou

Curiosités sur la chanson My Sprokiesverhaal de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “My Sprokiesverhaal” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson My Sprokiesverhaal a été lancée en 2009, sur l’album “Ek Sing”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)