'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio)

'n Man soos al die manne was ek
Net baie baie sterker
Alleen met boeie kon hul my wen
Toe leer ek Jesus ken

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Hy maak van my 'n skoon ander mens
My groot ou ek word kleiner
Deur Jesus het my redding gekom
Nou is ek sterk in Hom

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Ek het gevra om by Hom te bly
Maar Hy sê nee gaan huis toe
Vertel jou mense jy is gered
Miskien leer hul ook sê

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Curiosités sur la chanson 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio)” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) a été lancée en 2009, sur l’album “Kom Sing En Loof”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)