'n Wonderwereld

Diep in jou verbeelding is 'n wonderwêreld (Daar is niks mos onmoontlik nie)
Luister hoe die druppels val en dans daar buite (En kort voor lank sal jy die son weer sien)

(Daar is 'n wonderwêreld, vol wense en drome iewers in jou opgesluit)
(Dit is 'n storie wat altyd bly verander 'n wonder wat vir altyd bly)
(Ken jy ook miskien hierdie wonderwêreld) Ken jy dalk hierdie storie al

(Jy is self geskydend dis jou eie sprokie, jy lei jouself die wonder wêreld in)
(Daar is so baie mense maar wie ken die storie net hy wat sy verbeelding gebruik)
O, dis ek en jy
Dis 'n wonder verhaal

(Onmoontlik nie, mos onmoontlik nie)

Curiosités sur la chanson 'n Wonderwereld de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “'n Wonderwereld” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson 'n Wonderwereld a été lancée en 2009, sur l’album “Carike In Smurfland”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)