Pophuis Skoonmaak

Vandag gaan ons en al die poppe tee partytjie hou
Ons moet nou die pophuis regkry, skoonmaak gou, gou, gou
Kry die emmer, lap en besem, stoffer en 'n mop
So ja, hier is alles nou, kan ons begin te skrop

Ons stof, stof, stof en vee, vee die pophuis regs en links
Ons was, was, was en vryf, vryf die vensters tot hul blink
Ons wikkel, wikkel, werk, werk om alles skoon te kry
Skarrel, skarrel, skrop, skrop dit vir die tee party

Ek sal gou die vloer uit vee en jy kan koppies was
Dan moet ons nog klere stryk en bêre in die kas
Alles afstof, regpak en die tafel gou, gou dek
Dan kan ons, ons poppe op hul mooiste mooi aantrek

Ons stof, stof, stof en vee, vee die pophuis regs en links
Ons was, was, was en vryf, vryf die vensters tot hul blink
Ons wikkel, wikkel, werk, werk om alles skoon te kry
Skarrel, skarrel, skrop, skrop dit vir die tee party

Ons stof, stof, stof en vee, vee die pophuis regs en links
Ons was, was, was en vryf, vryf die vensters tot hul blink
Ons wikkel, wikkel, werk, werk om alles skoon te kry
Skarrel, skarrel, skrop, skrop dit vir die tee party

Curiosités sur la chanson Pophuis Skoonmaak de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Pophuis Skoonmaak” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Pophuis Skoonmaak a été lancée en 2011, sur l’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)