Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat Hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Curiosités sur la chanson Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn a été lancée en 2009, sur l’album “Kom Sing En Loof”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)