Ek Soek Jou Hier By My

Swaar dra my hart
Waar loop jy my dief
Jy sien my as 'n bietjie verward
Ek dink ek's net verlief

En ek soek jou hier by my, ek soek jou hier by my en die sterre skyn in Pretoria
Dis winter in die Transvaal, in die Kaap reën dit al lankal maar vir jou wil ek net een ding vra

Ag vat my skat my hart
Ag vat my hart my skat
Jy moet dit mooi vat
Jy moet dit mooi vat

Soos Tiger en Louise
Is hoe ek jou wil please
Ek het gesê jy is my lam my lief
Ek het gesê jy is my hart se dief

Ek soek jou hier by my, ek soek jou hier by my en die sterre skyn in Pretoria
Dis winter in die Transvaal, in die Kaap reën dit al lankal maar vir jou wil ek net een ding vra

Ag vat my skat my hart
Ag vat my hart my skat
Jy moet dit mooi vat
Jy moet dit mooi vat

Ek soek jou hier by my, ek soek jou hier by my en die sterre skyn in Pretoria
Dis winter in die Transvaal, in die Kaap reën dit al lankal vir jou wil ek net een ding vra

Ek soek jou hier by my, ek soek jou hier by my en die sterre skyn in Pretoria
Dis winter in die Transvaal, in die Kaap reën dit al lankal vir jou wil ek net een ding vra

Vat my skat my hart
Ag vat my hart my skat
Jy moet dit mooi vat

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Sarah Theron

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)