Engel Oë

In jou oë kan ek sien
Die waarheid wat daarin skuil
Ek het jou nooit verdien nie

Jy is vir my gestuur
Waarom sal ek jou dan nie
Onvoorwaardelik aanvaar nie

Jou engel oë vertel aan my jy is van die Hemel gestuur
Jy's die rots waarop ek staan kom deel dan in ons jukebox song

Hoor dan wat ek vir jou wil sê jy is die een wat ek wil hê
Daar sal geen ander wees nie

Ek is verlore sonder jou saam kan ons aan liefde bou
Ek wil net vir jou lewe

Jou engel oë vertel aan my jy is van die Hemel gestuur
Jy's die rots waarop ek staan kom deel dan in ons jukebox song

Jou engel oë vertel aan my jy is van die Hemel gestuur
Jy's die rots waarop ek staan kom deel dan in ons jukebox song

Vir ewig is dit net ek en jy (Ek en jy)
Want jy is net die een vir my

Jou engel oë vertel aan my jy is van die Hemel gestuur
Jy's die rots waarop ek staan kom deel dan in ons jukebox song

Jou engel oë vertel aan my jy is van die Hemel gestuur
Jy's die rots waarop ek staan kom deel dan in ons jukebox song

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Sarah Theron

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)