Wie Kyk Dan Nou

Sit ek weer in donker nag
Ek is die een wat nogmaals wag ek mis jou so
Ek weet ek was verkeerd gewees
Ek wou net nog nog by jou wees ek mis jou so

Ferm mure
Koue mure sal
My kom haal

Wie kyk dan nou na jou en wie sien jou hartseer nou en kan jy my vrae verstaan
Kan jy my ooit vergewe gun jy my ook die wete tienduisend elke dag

Sal
Jy my
Bevry

Ek sien die son wat buite lag
Ek weet dis jy wat vir my wag ek mis jou so
My hart is oop ek luister nou
Vertel vir my dan ek vir jou ek mis jou so

Warm ure
Koue mure ek
Kom jou haal

Wie kyk dan nou na jou en wie sien jou hartseer nou en kan jy my vrae verstaan
Kan jy my ooit vergewe gun jy my ook die wete tienduisend elke dag

Wie kyk dan nou na jou en wie sien jou hartseer nou en kan jy my vrae verstaan
Kan jy my ooit vergewe gun jy my ook die wete sal jy probeer verstaan

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Sarah Theron

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)