Hartseer

Weet jy
Weet jy hoe dit voel
Om te hoor jy't haar gebel
Maar jou SMS vertel my jy's lief net vir my

Vergeet jy
Vergeet jy van my baby
Dink jy nie meer aan my nie
Dink jy nie meer aan ons nie

Dit maak my hartseer beloftes breek jy hartseer
Hoekom vergeet jy jy weet dat jy elke keer my hart verskeur en dit maak my so hartseer
Die waarheid breek jy hartseer
So wanneer leer jy jy weet dat ek elke keer net weer probeer al maak dit my so hartseer

Hoe kon jy
Hoe kon jy dit doen baby
Glo jy nie meer aan my nie
Glo jy nie meer aan ons nie

Dit maak my hartseer beloftes breek jy hartseer
Hoekom vergeet jy jy weet dat jy elke keer my hart verskeur en dit maak my so hartseer
Die waarheid breek jy hartseer
So wanneer leer jy jy weet dat ek elke keer net weer probeer al maak dit my so

Hartseer beloftes breek jy hartseer
Hoekom vergeet jy jy weet dat jy elke keer my hart verskeur en dit maak my so hartseer
Die waarheid breek jy hartseer
So wanneer leer jy jy weet dat ek elke keer net weer probeer al maak dit my so hartseer

Dink jy nie meer aan my nie
Dink jy nie meer aan ons nie

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Sarah Theron

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)