Sit Die Ketel Aan

Die reën val op my voorruit veërs vee so wat hul kan
Hierdie hoofstraat is 'n jungle ek bly op die linker baan
Taxi's spat my nat en vlieg verby, trokke lories sy aan sy verby
Verby

Die afdraai's op my linkerkant ek vee die wasem weg
Die kar voor my kan nie besluit hy swaai dan links dan regs
Ek vat my kans en gly verby, ek's haastig want daar is vir my net jy
Net jy

Sit die ketel aan ek is nou-nou daar ek is om die draai gooi 'n bietjie Whisky by

Ek's jammer oor die keer toe ek gesê het jy's verkeerd
Toe ek iedereen vertel het jy's verwaant
Want nou is ek oppad na jou, storms Taxi's kom wat wou na jou
Na jou

Sit die ketel aan ek is nou-nou daar ek is om die draai gooi 'n bietjie Whisky by
Sit die ketel aan ek is nou-nou daar ek is om die draai gooi 'n bietjie Whisky by

Ek kan nie meer langer wag, wil net met jou praat en lag ek kan nie meer langer wag

Sit die ketel aan ek is nou-nou daar ek is om die draai gooi 'n bietjie Whisky
Gooi 'n bietjie Whisky
Gooi 'n bietjie Whisky by

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Sarah Theron

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)