Ek Glo In Jou

Ek ken die tien gebooie ek het my naaste lief
Soveel as ek kan en soveel is dit nie
Ek het geen oortuiging geen woord na waar ek leef
Het nooit iemand geglo wat die antwoord weet

Maar ek glo in jou (Ek glo in jou)
Ja ek glo in jou (Ja ek glo in jou)
Ek glo in jou jy is die grond waarop ek bou
Ja ek glo in jou

Ek voel vreemd in hierdie wêreld vreemd in hierdie tyd
Alles gaan verby hier is niks wat bly
Min dinge is van waarde niks is van belang
By na als wat ek sien is gebore uit angs

Maar ek glo in jou (Ek glo in jou)
Ja ek glo in jou (Ja ek glo in jou)
Ek glo in jou jy is die grond waarop ek bou

Mmm en ek sal oorlewe solank jy by my staan
Ek sal bly oorlewe
So goed en so kwaad as ek kan
So goed en so kwaad as ek kan tussen vrou en man

Ek gee my aan jou oor ek lê my wapens neer
Want die storms het gaan lê die gety sal ons weer
Ja die gety sal ons weer

Maar ek glo in jou (Ek glo in jou)
Ja ek glo in jou (Ja ek glo in jou)
Ek glo in jou jy is die grond waarop ek bou

Mmm ek glo in jou (Ek glo in jou)
Ja ek glo in jou (Ja ek glo in jou)
Ek glo in jou jy is die grond waarop ek bou
Ja ek glo in jou

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Sarah Theron

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)